Dear Beukes & Teambo team!
Outstanding is an understatement!! Thank you so much for the once in a lifetime experience you offered to our learners! The excitement and joy you brought to our school will surely be always remembered.
Ons personeel het elke oomblik van julle positiewe energie saam geniet! Wanneer jy teen die einde van ‘n skool jaar terugvoer ontvang soos: “Ek werk sommer nou deur die vakansie”, moet jy weet julle het verseker ‘n impak gemaak!
Baie dankie vir julle vriendelike “professionele pret” en ekstra moeite! Ons waardeer julle opreg!
Teambo so voort!